| 2. | Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) | | | Net soos die ou Stigting vir Afrikaans, beywer die SBA hom vir die bemagtiging van Afrikaans sprekers, deur projekte oor geletterdheid, sosiale gesondheid, uitbou van die kunste, ens. www.afrikaans.com |
| 3. | Die Roepstem - De Roepstem | | | Die Roepstem is 'n Nederlands- en Afrikaanstalige webruimte wat die gebruik van albei tale wil bevorder. Ook dient De Roepstem tot nadere kennismaking van de geinteresseerde met beide talen. members.tripod.com |
| 4. | Afrikaanse Klub | | | Nie-winsgewende Afrikaanse klub vir alle Suid-Afrikaners ter vestiging en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse kultuur in Nieu Seeland. www.afrikaans.org.nz |
| 5. | Afrikaans.be | | | Afrikaanse nuus, literatuur, musiek en skakels vir enigiemand met 'n belangstelling in Afrikaans en Suid-Afrika, veral gemik op belangstellendes in Europa. afrikaans.be |
| | |