| 1. | Sarie | | | Maandelikse vrouetydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat resepteargief, rubrieke en blik op volgende uitgawe. www.women24.com |
| 2. | Rooi Rose | | | Maandelikse vrouetydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat redakteursbrief. www.rooirose.co.za |
| 3. | Finesse | | | Maandelikse Christelike vrouetydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat rubrieke en blik op jongste uitgawe. www.carpediem.co.za |
| 4. | Insig | | | Maandelikse, kunssinnige aktualiteitstydskrif. Aanlyn weergawe, bevat addisionele artikels, resensies en kletsforums. www.insig.com |
| 5. | Huisgenoot | | | Weeklikse gesinstydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat kinderafdeling en rubrieke. www.huisgenoot.com |
| 6. | ProAgri | | | Afrikaanse afdeling van tweetalige, tweemaandelikse landbouverwante tydskrif. Aanlyn weergawe, bevat argief van artikels. www.proagri.co.za |
| | |