| 1. | CNW Radio | | | Christelike netwerkradiomaatskappy. Programrooster, kolligbladsy, eredienste. www.cnwradio.co.za |
| 2. | Radio Kansel | | | Christelike radiostasie. Programgids en jeug- en kinderdagstukkies. www.radiokansel.co.za |
| 3. | Radio Kierieman | | | Boeremusiekstasie, met klankvoer in Realaudio en 'n ander klankformaat. Nuus, grappies, resepte, taalbladsye. www.kierieman.za.net |
| 4. | Overvaal Stereo | | | Streeksradiostasie vir die Noordwes, Noord-Vrystaat en Suid-Gauteng, Suid-Afrika. Nuusbrokkies, personeelbesonderhede en aktuele kwessies. www.overvaalstereo.co.za |
| 5. | Radio Sonder Grense | | | Hoof-Afrikaanse radiostasie van die SABC. Jongste nuus en webuitsaaifasiliteit. www.rsg.co.za |
| | |