| 3. | Botha | | | Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels. home.mweb.co.za |
| 4. | Conradie | | | Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag. www.afrikaner.co.za |
| 5. | Kruger | | | Familiegeskiedenis, artikels, familieboom, regstellings, aflaaibladsy, webskakels en kontakbesonderhede. www.krugerfam.co.za |
| 6. | Henning | | | Familiewapen, museum, foto's, familieregister in Duits met foto's, sketse, nuusbriewe, webskakels, en 'n GEDCOM databasis wat deursoek kan word. www.henning.org.za |
| 7. | Lochner | | | Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters. esl.ee.sun.ac.za |
| 8. | Myburgh | | | Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's. home.intekom.com |
| 9. | Lombaard | | | Hugo se kort bladsy oor algemene genealogie. www.geocities.com |
| 10. | Viljoen | | | Christo se bladsy met afdelings oor die wapen, stamouers, die eerste geslagte, agtergrond oor die Hugenote, en die Hugenote-kruis. www.geocities.com |
| 11. | Yssel | | | Oor die 1951 eeufees by Elandskuil. Deursoek die werf, kry inligting oor die reünie en internasionale gebeure. www.iseli.org |
| 12. | Olwagen | | | Geslagsregister, geskiedenis, die Ollie-feeste op Oudtshoorn, Stellenbosch en Duitsland. mzone.mweb.co.za |
| 13. | Dunn | | | Stamboom van William Dunn wat in 1820 in die Kaap geland het. www.geocities.com |
| 14. | Gouws | | | Kort geskiedenis van die Gouwse in Suid-Afrika. gouws.netfirms.com |
| 15. | Steenkamp | | | Kort geskiedenis Steenkamps in Suid-Afrika. www.steenkamp.netfirms.com |
| 16. | Lötter | | | Navorsing oor die oorsprong van die familienaam, familiewapen, en afstammelinge. www.lotter.co.za |
| | |