| 1. | Jubelatè rekenaarleersentrum | | | Christelike skool wat uitsluitlik van rekenaarpakkette gebruik maak vir individuele onderrig. jubilate.20m.com |
| 3. | Afrikaanse Speltoetser | | | Gratis speltoetser wat teks in die Windows knipbord speltoets. Die woordelys het oor die 100 000 woorde. www.afrikaner.co.za |
| 4. | Arkweb Ontwerp | | | Webwerfontwerp, soekstasiebekendstelling en kleinadvertensies. www.myarkpark.com |
| 6. | Helderberg Systems | | | Verkoop rekenaaropleidingsprogramme, o.a. inleidings tot rekenaars en die internet, en kantoorsagteware. helderbergsystems.co.za |
| 7. | Rekenaars | | | Rekenaars, -onderdele en -sagteware te koop. www.fortunecity.com |
| 8. | Webgrafika | | | Ontwerp van webgrafika, asook webwerfontwerp. www.webgrafika.co.za |
| 12. | Printing Things | | | Grafiese ontwerp en drukwerk in Potchefstroom. users.iafrica.com |
| 13. | Doki Webontwerp | | | Spesialiseer blykbaar in Flash-webwerwe. Dienste en portefeulje. www.geocities.com |
| 14. | NG Web | | | Webdienste soos huisvesting, webontwerp en e-pos vir NG-gemeentes. www.ng.org.za |
| 15. | Infokerk | | | Sagteware vir gemeentes, predikante en lidmate, deur eie programmeerders geskryf. Ook opvoedkundige sagteware. www.infokerk.co.za |
| 17. | TrioMelk | | | Bestuursagtewarepakket vir Suid-Afrikaanse melk- en vleisbeesboer. Windows-gebaseer. www.saboer.co.za |
| 18. | Treehouse Consulting | | | Rekenaarverkoopsdienste, webwerfontwerp, konsultasie, instandhouding en opleiding, nuwe rekenaars, onderdele en sagteware, geleë in die Boland, Suid-Afrika treehouse.netfirms.com |
| 19. | Trio Sagteware | | | Webwerf- en besigheidsagtewareontwikkeling vir besighede, geleë in Suid-Afrika. www.rieme.co.za |
| 20. | DPA Rekenaaropleidingskool | | | Rekenaarskool met kursusse in o.a. MS Office en ander kantoorverwante sagteware. www.dpa-training.co.za |
| 21. | Kleuter-Klieks | | | Afrikaanse en Engelse sagteware vir kleuters en voorskoolse kinders. Demo aflaaibaar. www.kleuter-klieks.com |
| | |