| 1. | Bruno Gröning-vriendekring | | | Vrye samekoms van mense wat die waarde van die leerstellings vir hulself besef het. Deur 'n korrekte liggaams - en geestelike houding word daar geleer hoe om die Goddelike krag op te neem. www.bruno-groening.org |
| 2. | Linda's Therapy | | | Tweetalinge webwerf oor Linda Cloete en haar gebruik van die Genesen Acutouch-terapie. www.lindastherapy.com |
| 4. | Dr Ilona Visser | | | Estetiese tandarts se bladsy met voor- en náfoto's. www.jouglimlag.co.za |
| 5. | Gesondleef | | | Verslankingsprogram met die klem op gimtrim, natuurkos en -medikasie, en geestesenergie. Vraag-en-antwoord-afdeling. www.gesondleef.co.za |
| 7. | Medihelp | | | Mediese skema, met inligting oor hul mense, hul beleid en 'n skakel na die bedroglyn. Werf ook in Engels. www.medihelp.co.za |
| 9. | Voorkoming van vigs | | | Sentrum vir Hoop se inligtingsbladsy oor vigs. Diagramme, skakels, statistieke en artikels. www.lando.co.za |
| | |